[grapkas] SLIMMIGHEDE

  • From: "Gerhard Griesel" <griesel@xxxxxxxxxxxx>
  • To: grapkas@xxxxxxxxxxxxx
  • Date: Mon, 12 May 2014 12:43:27 +0200

Slimmighede van Steven Wright, uit guygordon.com:  

* Toe ek klein was, was ons sandput vol dryfsand. Ek was 'n enigste kind, 
maar nie in die begin nie...     

*  Toe ons 'n baba gekry het, het ek een van daardie kinderwaentjies vir 'n 
tweeling gekoop. Dan sit ek die kind daarin en hardloop daarmee rond terwyl 
ek maak of ek angstig rondsoek. -    

*  Ek gaan toe na 'n algemene handelaar, maar hulle wou my nie iets 
spesifieks laat koop nie. -  

*  Ek is deur 'n keisersnee gebore. Jy sal dit nie agterkom as jy na my kyk 
nie. Behalwe: as ek by my huis uitgaan, dan klim ek deur die venster. -    

*  Hoekom is die alfabet in daardie volgorde? Is dit as gevolg van die 
liedjie?-    

*  Wat is 'n ander woord vir 'tesaurus'?

*  Gisteraand ek het 'n droom gehad dat al die babas wat deur die pil gekeer 
is, hulle opwagting maak. -    

*  Ek vervang die hoofligte van my kar met strobe-ligte. Nou lyk dit asof ek 
die enigste een is wat beweeg. -    

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Roept de sergeant boos: 'Soldaat, ik heb je vanmorgen niet gezien bij de 
camouflage-oefening!' Antwoordt de soldaat: 'Sergeant, dank u voor het 
compliment.'   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit http://emmerk.home.xs4all.nl/Mopjes.htm:

Vraag: Wat is het verschil tussen een bakker en een vloerkleed? Antwoord: 
De bakker moet vroeg opstaan en het vloerkleed mag blijven liggen.   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit ons argief, die 'Meisie 1.1 Opgradeer na Vrou 1.0'-grappie:

Verlede jaar het 'n vriend van my opgradeer van Meisie 1.0 na Vrou 1.0 en 
gevind dit vereis geweldig baie geheue op sy stelsel. Dit laat baie min 
stelselbronne vir ander toepassings. Hy ontdek nou ook dat Vrou 1.0 
dupliseer in kleiner stelsels. Niks hiervan is ingesluit in die produkbrosjure 
of 
die dokumentasie nie, alhoewel ander gebruikers hom ingelig het dat dit een 
van die dinge is wat hy kan verwag. Verder, Vrou 1.0 installeer haarself so 
dat dit altyd eerste uitvoer tydens stelselinisialisering waar dit alle ander 
stelsels monitor. Hy vind dat toepassings soos Pokeraand 10.3, BeerBash 
2.5, en PubNight 7.0  nie in staat is om uit te voer in die stelsel nie, en in 
duie stort wanneer dit gekies word (selfs al het hulle altyd goed gewerk).    

Tydens installasie bied Vrou 1.0 geen opsies om die installasie van 
ongewenste Plug-Ins soos Skoonma 55.8 en SwaerBeta te omseil nie.   

Die eienskappe wat hy graag in die beoogde nuwe weergawe van Vrou sou 
wou sien, sluit in:

* 'n 'Moenie my weer herinner'-knoppie

* Minimize-knoppie

* 'n Installering van 'n shield-eienskap wat voorsiening maak dat Vrou 2.0 
gedeinstalleer kan word sonder skade aan die kas en ander stelselbronne. 

Vrou 1.0 het 'n ongedokumenteerde bug. As jy probeer om Skelmpie 1.1 te 
installeer terwyl Vrou 1.0 op jou sisteem is, sal Vrou 1.0 alle MSGeld-lêers 
uitwis voordat sy haarself deinstalleer. Teen daardie tyd sal Skelmpie 1.1 
weier om te installeer, aangesien jy nie genoegsame bronne het nie.   

Die enigste manier om bogenoemde bug te omseil is om Skelmpie 1.1 op 'n
heel ander stelsel te installeer en nooit enige lêeroordrag te maak nie.

Ekself het besluit om al die kopseer van Vrou 1.0 te vermy deur te bly by 
Meisie 2.0. Selfs hier kry ek egter baie probleme. Blykbaar kan 'n mens nie 
Meisie 2.0 installeer terwyl Meisie 1.0 geinstalleer is nie. Jy moet eers 
Meisie 
1.0 heeltemal deinstalleer. Ander gebruikers sê hierdie is 'n probleem wat 
reeds jare bestaan en waarvan ek moes geweet het. Jy sou dink hulle sou 
teen die tyd so 'n simpel bug uitgesorteer het. Dis so erg dat al het jy Meisie 
1.0 gedeinstalleer, dan sal selfs geringe spore daarvan Meisie 2.0 steeds 
sleg laat uitvoer. Boonop het alle weergawes van Meisie aanhoudende 
pop-ups met irriterende boodskappies oor die voordele van opgradering na 
Vrou 1.0.  

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Caroline tegen een vriendin: '... En toen heb ik tegen hem gezegd, dat ik 
hem niet meer wilde zien!' De vriendin: 'En is hij toen weggegaan?' Caroline: 
'Nee, hij deed het licht uit.'   

*             *                *

De CEO van Ryanair wandelt een pub binnen en bestelt een Guinness. 'Dat 
is dan één euro', zegt de barkeeper. 'Oh', zegt O´Leary, 'at is praktisch voor 
niets!' en legt het muntstuk op de toog. 'Aangezien u niet uw eigen glas heeft 
meegebracht, zal u wel twee euro toeslag moeten betalen', zegt de kelner. 
De CEO graait al grommend in zijn broekzak, betaalt de extra kost en neemt 
zijn glas om zich naar een tafeltje te begeven. 'Als u gaat zitten, kost u dat 
drie euro extra en aangezien u geen plaats heeft gereserveerd, zal een 
supplement van twee euro in rekening worden gebracht.' De Ierse zakenman 
is nu helemaal overstuur en richt zich tot de barman: 'Dit zijn oneerlijke 
praktijken! U lokt goedgelovige klanten met misleidende prijzen! Ik wil de 
baas spreken!' De barman lacht en zegt: 'Die is helaas alleen bereikbaar via 
het onlineformulier op onze website. En als u niet van plan bent om uw glas 
straks zelf af te wassen, gaat u dat nóg twee euro kosten. Geniet nog van uw 
biertje!'   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede vir die week:

*  Uit goodreads.com: Die foute waaroor jy die spyste is, is die wat jy nie 
gemaak het toe jy die kans gehad het nie. - Helen Rowland   

*  Uit brainyquote.com: Onderhoud is 'n stelsel waarvolgens as twee mense 
'n fout maak, een van hulle daarvoor betaal. -  Peggy Joyce   

*  Uit Wittypedia deur Des Machale, vertaal: My pa het ons verlaat toe ek 
nog baie jonk was. Wel, eintlik is hy gevra om te loop. - George Carlin   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

***  Advertensie:  Hiermee bied Fanie Smit, aanbieder van Loof die Here op 
Radio Sonder Grense, die volgende oorsese musiektoere aan vir 2014: 
ISTANBUL, MOSKOU  EN  ST  PETERSBURG:   12 -24 AUGUSTUS @ 
R36 480 p.p.; HERFSTOER: 1-15 Oktober 2014  Wene, Praag, Leipzig, 
Dresden en Berlyn @ R35 950 p.p. Kontak Fanie 
Smit-MUSIEKPRODUKSIES, Posbus 361. Port Alfred 6170.  Tel. 046 624 
4842  Faks. 086 718 1208 Epos: faniesmit@xxxxxxxxxxxxxx; Self:  072 270 
6655 / 083 755 6905    

***  Ek soek nog meer Afrikaanse grappies!

***  Het jy vriende wat graag by ons lys sou wou aansluit? Gaan asb. na ons 
webwerg grappies.com en klik dat jy daarvan hou. So werf ons maklik nog  
lede.  

***  As jy vir twee weke geen grappies gekry het nie, moet jy my laat weet.   

***  Ken jy 'n goeie grappie wat jy net nog nooit aangestuur het nie? Laat 
hoor van jou!   

***  Gaan kyk gerus na my webwerf skoongrappies.com, en as jy op 
Facebook is, klik dat jy daarvan hou! So werf ons nuwe lede vir die graplys.  


Other related posts:

  • » [grapkas] SLIMMIGHEDE - Gerhard Griesel