[grapkas] MOET EK TROU?

  • From: "Gerhard Griesel" <griesel@xxxxxxxxxxxx>
  • To: grapkas@xxxxxxxxxxxxx
  • Date: Sat, 17 May 2014 11:15:06 +0200

Van HermanH:

Die jonge dame kom vertel haar ma dat haar kêrel haar gevra het om te trou. 
Sy voel sy moet nee sê omdat hy 'n ateïs is. Hy glo nie dat daar 'n hemel OF 
'n hel is nie. 'Skat, trou met hom,' sê die ma, 'Tussen ons twee sal ons hom 
wys hoe verkeerd hy is.'  

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Vrae met of sonder antwoorde, uit guygordon.com:

* As bome kon skree, dink jy ons sou hulle so geredelik afgekap het? - Jack 
Handey  

*  Het jy ooit kry 'n jeuk op jou verhemelte gehad wat net 'n vuurwapen se 
loop sou kon krap? - Lord Carrett  

* Hoekom staan ballerinas op hul tone? Hoekom kry hulle nie net langer 
meisies nie? - Steven Wright  

* Wat is 'n filmster? 'n Filmster is baie goed. Hulle kan wees: lank, kort, 
maer 
of brandmaer. Hulle kan demokrate wees... of maer. - Steve Martin  

* As jy water en meel meng kry jy gom ... en as jy eiers en suiker byvoeg kry 
jy koek. Waar is die gom nou heen? - Rita Rudner  

*  As Helen Keller psigiese vermoëns gehad het, sou 'n mens kon sê sy het 
'n vierde sintuig? - George Carlin   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van NielienH:

Man se boodskap (per selfoon): 'Skat, ek is deur 'n kar raakgery buite die 
kantoor. Paula het my hospitaal toe gebring. Hulle gaan toetse doen en 
X-strale neem. Die wond op my kop is groot maar geen permanente skade 
nie. Maar ek het drie gebreekte ribbes, 'n gebreekte arm en 'n beenbreuk.' 
Vrou se antwoord: 'Wie is Paula?'   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Iemand krijgt een bekeuring omdat ie 170 km per uur rijdt. Zegt ie tegen de 
agent: 'Dat kan niet want ik heb mijn wagen pas een half uur.'   

*               *              *

'En jij denkt dat je problemen hebt?' zegt een man tegen zijn collega. 'Ik heb 
iemand laatst een paar duizend gulden geleend voor plastische chirurgie en 
nu weet ik niet meer hoe hij eruit ziet!'   

*                *               *

Het fijne van Windows is dat het niet gewoon crasht, maar eerst een 
dialoogboxje toont waar je 'OK' kunt klikken. Dan crasht het pas...   

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wyshede van Woody Allen, uit citaten.net:

*  Eén van de voordelen van in het buitenland wonen is, dat je bij het 
televisiekijken de reclame tenminste niet snapt.  - Woody Allen

*  Er was nog nooit een blinde in het nudistenkamp. - Woody Allen

*  Er zijn ergere dingen in het leven dan de dood. Heeft u ooit een avond met
een verzekeringsagent doorgebracht? - Woody Allen

*  Ik had voor mijn vrouw voor haar verjaardag zakdoeken willen kopen, maar
ik kende haar maten niet. - Woody Allen

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Versreëls uit http://janniedutoit.co.za:

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
 jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo 
jy met jou deernis, jou geduld en jou verstaan
 jy wat alleen jou seer wil dra 

Ek wil vir jou - Christa Steyn 
MAC VILLA 

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Dankie ontvang:

Dankie vir die bederf met mooi grappies elke week.  

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

***  As jy vir twee weke geen grappies gekry het nie, moet jy my laat weet.  

***  Ken jy 'n goeie grappie wat jy net nog nooit aangestuur het nie? Laat 
hoor van jou!  

***  Het jy verse uit 'n Afrikaanse, Vlaamse of Nederlandse gedig?  Wil jy vir 
my iets aanstuur?  Net so vier reës op 'n slag.  

***  Advertensie:  Hiermee bied Fanie Smit, aanbieder van Loof die Here op 
Radio Sonder Grense, die volgende oorsese musiektoere aan vir 2014: 
ISTANBUL, MOSKOU  EN  ST  PETERSBURG:   12 -24 AUGUSTUS @ 
R36 480 p.p.; HERFSTOER: 1-15 Oktober 2014  Wene, Praag, Leipzig, 
Dresden en Berlyn @ R35 950 p.p. Kontak Fanie 
Smit-MUSIEKPRODUKSIES, Posbus 361. Port Alfred 6170.  Tel. 046 624 
4842  Faks. 086 718 1208 Epos: faniesmit@xxxxxxxxxxxxxx; Self:  072 270 
6655 / 083 755 6905     


Other related posts:

  • » [grapkas] MOET EK TROU? - Gerhard Griesel