Van ManuB, uit De Druivelaar:
Een man is heel erg ziek en de dokter zegt dat er maar één behandeling is
die misschien nog redding kan bieden. 'En hoeveel zal dat kosten?' vraagt de
man. De dokter noemt een fors bedrag. 'Nee, daar begin ik niet aan,'
antwoordt de patiënt, 'u zult moeten zakken in prijs, want de
begrafenisondememer heeft me een veel voordeliger aanbieding gedaan.'
* * *
Verkoper in een krantenkiosk: 'Speciale editie van De Telegraaf! 2 euro!' Een
voorbijganger koopt een krant, bekijkt die een ogenblik en zegt dan tegen de
verkoper: 'Zeg eens, u vraagt 2 euro voor die krant en hier staat dat ze maar
1,80 euro kost?' 'Maar mijnheer,' zegt de verkoper, 'u gelooft toch niet alles
wat de kranten schrijven?'
* * *
Oude wijnhandelaar op zijn sterfbed tegen zijn zoon: 'Wijn kan óók van
druiven worden gemaakt...'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van RonaldR:
Wat is het verschil tussen een rock-and-roll-gitaarspeler en een
Jazzmuziek-gitaarspeler ? Een R&R-gitaarspeler speelt drie noten voor een
publiek van tienduizend toeschouwers...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uitsprake van Rodney Dangerfield, uit thoughtco.com:
* Eenkeer het ons gesin wegkruipertjie gespeel. My ma het in Pittsburgh
weggekruip.
* My pa was 'n anderster ou. Ek vra hom: 'Hoe kan ek my vlieër in die lug
kry?' Toe sê hy ek moet van 'n krans afspring.
* Toe ek gebore is het die dokter uit die kraamsaal gekom en vir my pa
gesê: 'Ek is baie jammer. Ons het alles gedoen wat ons kon. Maar hy het dit
gemaak.'
* Verlede jaar het my verjaarsdagkoek soos 'n bosbrand gelyk.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH, uit Clean Laffs:
'n Vyfjarige dogtertjie wat 'n limonadestalletjie in Londen geopen het is
beboet omdat sy nie 'n handelspermit gehad het nie! Sien, dit is hoekom ek
sorg dat MY kinders hul limonadestalletjies in die Kaaimanseilande open. -
James Corden
* * *
Volgens Vanity Fair drink die Koningin van Engeland vier alkoholiese
drankies elke dag, insluitende 'n glas sjampanje voor slapenstyd. Sjampanje
voor slapenstyd? Wie dink sy is sy, die Koningin van Engeland?? - Seth
Meyers
* * *
Uit Daily Groaner:
* Seunjie: 'My wiskundejuffrou is mal.' Ma: 'Hoekom?' Seuntjie: 'Gister sê sy
dat 4+1 = 5 is; vandag weer sê sy dat 3 + 2 = 5 is!'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede van Mae West:
* Ek sal nooit sê dit sal maklik wees nie, ek sal net sê dit sal die moeite
werd
wees.
* Die wat maklik geskok word behoort meer dikwels geskok te word.
* Dit is beter om bekyk te word as om misgekyk te word.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Versreëls vir die week:
Geen horison of ster is sigbaar meer;
geen teken waar die oog op af kan gaan;
ek hoor net teen die skip die golwe slaan.
Tog vaar hy immer voort, hy vaar nou blind,
die voorpunt teen die donkerte gerig.
Op die kompas alleen val bundels lig!
Totius: Nag op die see, digby Aden
------------------------
*** Ek benodig nog grappies vir November se uitgawes. Om met my te
korrespondeer, moenie net 'Reply' druk nie. Skryf aan my by: griesel (by)
regtewoord . co . za
*** Vir skoon humor in Afrikaans en Nederlands, teken in op Griesel se
Graplys! Gaan na http://skoongrappies.com. Jy kan op dieselfde plek jou ;
voorkeure verander en na vorige uitgawes van die grapkas kyk.