[grapkas] Nuwe selfiestok

  • From: "Gerhard Griesel" <griesel@xxxxxxxxxxxx>
  • To: grapkas@xxxxxxxxxxxxx
  • Date: Sat, 18 Jul 2015 22:11:42 +0200

Van HermanH, uit Clean Laffs:

'n Sekere maatskappy werk aan 'n nuwe selfiestok gevorm soos 'n mens se
arm sodat gebruikers nie sal voorkom asof hulle alleen is in foto's nie. In
plaas daarvan sal jy nou net lyk soos 'n heeltemal normale persoon wat 'n
afgesnyde mens-arm ronddra. - Seth Meyers

***

Ford het amper 600 000 voertuie teruggeroep weens stuurprobleme.
Eienaars word gevra om hul motors so na as moontlik as wat hulle kan na
die agente toe te bring. - Conan O'Brien

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Suid-Afrika lewer weekliks sy deel van humor. Ons verneem dat stakers die
afgelope week op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat besluit
het om die vertoning van 'Liewe Heksie' tydens die kultuurfees te ontwrig.
Volgens ooggetuies sou die gifappeltjies volgende op die verhoog verskyn.
Toe verskyn daar nie akteurs nie, maar WERKLIKE gifappeltjies...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van RonaldR:

'Mamma, hoekom is trourokke wit?' Die ma kyk na haar seun en antwoord:
'Seun, dit wys jou vriende en familie dat jou bruid rein is.' Die seun sê vir
sy
mamma dankie, maar gaan na sy pa om seker te maak. 'Pa, hoekom is
trourokke wit?' Die pa kyk verras na sy seun verras en sê: 'Seun, alle
gesinswerktuie is wit.'

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van DouwevdV:

Er was eens een jongen die een groot schrijver wilde worden. 'Ik wil dingen
schrijven die de hele wereld zal lezen,' verklaarde hij. 'Ik wil dat mensen uit
alle lagen van de maatschappij door mijn teksten zullen gillen, huilen en
jammeren van woede en verdriet.' Hij woont nu heel tevreden in Redmond
(Washington) en schrijft foutmeldingen voor Microsoft.

* * *

Google moet wel een vrouw zijn. Ze laat je nooit een zin afmaken voordat ze
begint met raden en suggereren.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Van ManuB, uit De Druivelaar:

Kunt u mij een goede belastingconsulent aanbevelen? vraagt Emile aan
Bruno. Zeker! De mijne! Hif heeft ervoor gezorgd dat ik de facelift van mijn
vrou als renovatiewerkzaamheden van de belastingen kon aftrekken.

* * *

Een oude boer fietst naar het dorp. Naast hem loopt zijn paard. Even Iater
wordt hij aangehouden door een politieagent. Je weet toch dat je je paard
niet losover straat mag laten lopen! zegt de agent. Verdorie, antwoordt de
boer, hij is weer van mijn bagagerek gesprongen!

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Uit ons argief van 16 April 2005:

Van AntonB:

'Het jy gehoor, daar is nie meer 'Get out of jail free jail'-kaartjies in
Monopoly
nie.' 'Wat, hoe so?' 'Hulle deel dit alles uit by die Parlement!'

* * *

Van ManuB, uit De Druivelaar:

Moses was 'n groot wetgewer, maar beslis nie 'n advokaat nie. Dit word
bewys deur die feit dat daar slegs tien gebooie is en dat hulle kort en kragtig
en duidelik verstaanbaar is.

* * *

Van HanlieF:

Die ou kom by biblioteek: 'Het julle boeke om uit te leen oor hoe om
selfmoord te pleeg?' Die biblioteektannie: 'Nee, julle bring dit nooit terug
nie!!'

* * *

Van Rolyn:

My ouma het so baie plooie, as sy haar valstande uithaal moet sy 'n
boekmerk insit om die plek te hou.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Citaten, uit home.hccnet.nl/fam.keijzers:

* Je zult maar een ééndagsvliegje zijn en je dag niet hebben. - Fons Jansen

* Als niets helpt, doe niets! - Freek de jonge

* Niets doen is ontzettend moeilijk. Je weet nooit wanneer je klaar bent. -
Leslie Nielson

* 'Hoe kan je zo zeker zijn dat God niet bestaat?' Atheïst: 'Je moet toch in
iets geloven.' - Wiet van Broeckhoven

---------------------------------------------

*** Al die mopjes en grappies in Griesel se Grapkas kom van lyslede. As jy
'n nuwe skoon grap gehoor het, stuur dit vir my asseblief, na hierdie adres:
grapkas(by)grappies.com.

*** Om in te teken op Griesel se Graplys, gaan na http://skoongrappies.com
en klik op die mannetjie. As jy jou adres wil verander, kan jy jou nuwe adres
daar intik. Jy kan ook daar uitteken as jy via freelists.org ingeskryf is. As
jy
op yahoogroups ingeskryf is, kyk na die instruksies hieronder om uit te teken.


*** As jy grappies uit ons argief soek, doen die volgende: Gaan na
Google.com en tik in: 'Griesel se Grapkas'. Tik dan enige belangrike woord
wat in jou grappie moet voorkom, bv. 'papegaai', 'predikant', ens. Jy sal dan
deur Google na 'n grappie wat die woord bevat, geneem word (hopelik!)



Other related posts:

  • » [grapkas] Nuwe selfiestok - Gerhard Griesel