Welkom in die nuwe jaar, 2017! Griesel se Grapkas word vanjaar 20 jaar
oud. 'n Hele paar van julle is al lede van die Grapkas vir die hele 20
jaar. Ek dink veral aan die Belge wat aangesluit het in 1998 ná my reeks
artikels in die krant De Standaard. Maar, of jy nou 'n ou vriend is of 'n
nuwe vriend, dankie dat jy saam met my die humor deel.
`n Paar wat HermanH op Facebook geplaas het:
Zullen er zaterdag drugshonden aanwesig zijn op het festival? Ik vraag het
voor een vriendin, die is allergisch voor honden.
* * *
Wat het 'n vrou en `n handgranaat in gemeen? As jy die ring afhaal is die
huis weg.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van ManuB, uit De Druivelaar:
Golf is een spel waarbij een balletje van ongeveer 3 cm op een andere bal
wordt geplaatst, die een diameter heeft van zowat 12'000 kilometer. Het is
de bedoeling de kleine bal te rakel... niet de grote.
* * *
Woedende automobilist: `Er zijn teenwoordig heel wat voetgangers die
denken dat de straat van hen is!' Voetganger: `En er zijn nog veel
automobilisten die denken dat de auto waarin ze rijden, van hen is!'
* * *
De tram zit werkelijk bomvol. Een oudere heer stoort zich aan de meer dan
gezette dame die naast hem staat en zegt: `Alstublieft, mevrouw, duw toch
niet zo!' Waarop de dame antwoordt: `Ik duw niet, ik adem!'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van RonaldR:
Vroeger hadden ouders gemiddeld vier kinderen. Vandaag heeft het
gemiddeld kind vier ouders.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit www.stewardshipoflife.org:
'n Lidmaat raak aan die slaap gedurende die woelige predikant se preek een
Sondagoggend.´Sal almal wat hemel toe wil gaan, opstaan,´ sê die
predikant. Die hele gemeente staan op behalwe vir die eensame slapende
lidmaat. Die predikant vra hulle om te gaan sit en ewe dramaties sê hy toe:
`Nou, sal almal wat hel toe wil gaan, asseblief opstaan.´ Net toe skrik die
slapende man vervaard wakker, spring regop, kyk verleë om hom rond na
die giggelende mense, en sê.´Wel, Dominee, ek nie weet waaroor ons stem
nie, maar dit lyk my dis net ek en jy wat ten gunste is...´
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Nog dinge wat jy nie in jou CV moet sê as jy vanjaar vir 'n pos aansoek doen
nie, uit Jenny Crompton se boek:
* Stokperdjies en belangstellings: Tans niks nie
KWALIFIKASIES:
o Tweelingsuster het `n B.Com
o Ek het Word compuer en spredsheet progroms geleer.
SPESIALE VERMOëNS:
o Ek het `n vinnige tikspoed - oor 30wpm, of 45wpm met sterk koffie.
o Ek bak lekker koek vir mense se verjaarsdae.
o Ek is tweetalig in drie tale.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit 1000Advices.com:
* Die enigste vryheid wat geld gee is die vryheid om nie oor geld
bekommerd te wees nie. - Johnny Carson
* Wie ookal sê geld kan nie geluk koop nie weet net nie waar om inkopies te
gaan doen nie. - Toegeskryf aan Bo Derek
* As jy wil weet wat die waarde van geld is, probeer om dit te gaan leen. -
Benjamin Franklin
-----------------------------
*** Om nog grappies te stuur, moenie net 'Reply' druk nie. Skryf aan my by:
griesel (by) regtewoord . co . za
*** Is jy op Facebook? Sluit gerus aan by ons nuwe groep op Facebook:
skoongrappies dot com. Daar is volop humor in Afrikaans en Nederlands.
*** Jy is welkom om gratis van die grappe gebruik te maak in jou
radioprogram, nuusbrief of koerant. Gee net asb. 'n verwysing na
http://skoongrappies.com ;
*** Het jy vriende wat ook van grappe hou? Ons soek nuwe lede. Laat hom
of haar gerus weet om in te teken op http://skoongrappies.com ;
*** Vir skoon humor in Afrikaans en Nederlands, teken in op Griesel se
Graplys! Gaan na http://skoongrappies.com. Jy kan op dieselfde plek jou ;
voorkeure verander en na vorige uitgawes van die grapkas kyk.