[cgis_hons] Studentesimposium in die natuurwetenskappe 2014

  • From: Victoria Rautenbach <victoria.rautenbach@xxxxxxxxx>
  • To: CGIS Hons <cgis_hons@xxxxxxxxxxxxx>
  • Date: Sun, 27 Jul 2014 08:40:11 +0200

The annual Afrikaanse student simposium will take place on 7 November at
UNISA, http://www.studentesimposium.org/

This is a free event and there are some nice prizes as well.



Die jaarlikse simposium vir nagraadse natuurwetenskapstudente van
universiteite en tegniese universiteite (Honneurs, MSc, PhD en ekwivalente
kwalifikasies), gereël deur die Afdelings Chemiese Wetenskappe en Wis- en
Natuurkunde van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, vind op
6 en 7 November 2014 plaas.

Dit word vanjaar in samewerking met die Universiteit van Suid-Afrika
aangebied en sluit 'n openingsfunksie die aand van 6 November in.

Die Geografie Departemente van Unisa is hierdie jaar die
gasheerdepartement.

Registrasie vir die simposium open 14 Julie 2014 en sluit 15 September 2014
vir studente wat 'n referaat wil lewer.
------------------------------

Other related posts:

  • » [cgis_hons] Studentesimposium in die natuurwetenskappe 2014 - Victoria Rautenbach