Van ManuB, uit De Druivelaar:
(Afrikaners: garcon = kelner (in hierdie konteks); pensioenfeest =
aftreefunksie; aquarium = vistenk; kiepert = gooi)
'De bloemen die ik hier gisteren gekocht heb, zijn nu al verwelkt!' zegt de
klant tegen de bloemenverkoper.' 'Dat is vreemd, bij mij hebben ze drie
weken gebloeid!'
* * *
Een man zit in een restaurant voor een bord met wijngaardslakken. Na een
tijdje roept hij de garcon: 'Er zitten helemaal geen slakken in die
slakkenhuisjes!' 'Och, dat is niet zo erg, mijnheer. Hoe ver kunnen ze toch
niet gaan lopen zijn?'
* * *
Tijdens zijn pensioenfeest zei de baas tegen hem: ` Het zal zeer moeijijk zijn
om ie te vervangen, vooral omdat de raad van bestuur vindt dat dat niet
nodig is.'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Geldgrappies, uit onelinefun.com:
* Aftrede is die tyd in jou lewe wanneer tyd nie geld is nie.
* Ek het een van daardie onbeperkte selfoonplanne. Daar is geen
beperking op hoeveel hulle my kan vra nie.
* Ek dink dis verkeerd dat net een maatskappy die speletjie Monopoly
vervaardig.
* Kredietkaarte is BAIE gevaarlik. Elke keer wanneer ek probeer om een te
gebruik begin iemand my met 'n skêr jaag.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Van HermanH:
China het formeel sy eenkindbeleid met 'n nuwe wet vervang, wat twee
kinders per gesin toelaat. Dit maak dit moontlik dat gesinne een kind het om
mee te speel terwyl die ander een by die werk is. - Seth Meyers
***
'n Nuwe studie toon aan dat ape na foto's kan kyk en ander ape wat hulle
ken daarin herken. Aan die ander kant toon die studie ook dat ape vreeslik
sleg is met name. - Conan O'Brien
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit Readers Digest:
Ek dink die les wat ons uit die vers van Humpty Dumpty leer is dat perde nie
ingewikkelde mediese prosedures moet probeer uitvoer nie.
* * *
My kombuisvloer was taai, en ek moes iets daaraan doen. Toe het ek vir my
pantoffels gaan koop. - Sarah Silverman
* * *
Man, ek het goed skoongemaak hier. Jy kon van hierdie tafel af eet! -
Matthew O´Brien
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Grappe uit ons argief van 11 Junie 2006:
Van KoosS:
Net voor die begrafnisdiens kom die begrafnisondernemer by die bejaarde
weduwee en vra: 'Hoe oud was Tannie se man?' '98' antwoord sy, 'Twee
jaar ouer as ek.' 'So, dan is u 96' sê die ondernemer. 'Ja,' antwoord die
weduwee, 'Skaars die moeite werd om huis toe te gaan, nie waar nie?'
* * *
Ek voel nou regtig oud. Ek het 'n hartomleiding gehad, 'n heupvervanging en
twee nuwe knieë. Ek is half blind, kan niks buiten 'n straalenjin op kort
afstand hoor nie en ek neem 20 verskillende medisynes wat my dronk laat
voel en floutes meebring. Ek sukkel soms met geheueverlies en dikwels kan
ek nie meer my hande of voete voel nie. Ek kan nie onthou of ek 79 of 97 is
nie en al my vriende is al dood. Dankie tog dat ek minstens nog my
bestuurderlisensie het....
* * *
Van Koen:
Een blondje besluit een aquarium te kopen. Daarenboven wil ze
zoutwatervissen. Ze besluit naar zee te rijden ten einde aan zout water te
geraken. Op de pier van Oostende gekomen ontmoet ze een visser. Ze
spreekt hem aan en vraagt om zout water. Da's hier geen probleem! zegt hij.
Wat kost een emmer? vraagt ze. Vijf euro antwoordt hij. Bon, doe me maar
een emmer. De man schept een emmer zeewater en ze betaalt hem vijf
euro. Thuis gekomen kiepert ze deze in het aquarium. Ze stelt vast dat ze
heelwat tekort komt en dat ze nog enkele malen heen en weer zal moeten
rijden. Terug te Oostende zit daar nog steeds datzelfde vissertje. Ze spreekt
hem terug aan. Maar ondertussen was het laag tij geworden... Amaai, zegt
ze, g'hebt goed verkocht vandaag!
* * *
Van DouwevdV:
Tante Gerda zit vol overgave piano te spelen. Als ze zo twee uur achter
elkaar heeft zitten spelen begint haar neefje zich te vervelen. Hij adviseert
tante: 'Als U niet meer kunt stoppen, ik geloof dat het rechterpedaal de rem
is!'
* * *
Van HarrieR:
'En?', vraagt de moeder aan de oppas: 'Hoe heeft de kleine zich gedragen?'
'Hij is erg lief geweest. Hij heeft de hele nacht geslapen.' 'Kijk eens aan,'
zegt de moeder: 'Precies z'n vader.'
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wyshede oor geld, uit 1000Advices.com:
* Ek het my geld op die outydse manier gemaak. Ek was baie gaaf teenoor
'n ryk bloedverwant net voor hy dood is. - Malcolm Forbes
* Ek kan nie bekostig om dood te gaan nie; dit gaan my 'n fortuin kos.' -
George Burns
* Die maklikste manier vir jou kinders om oor geld te leer is vir jou om niks
daarvan te hê nie. - Katharine Whitehorn
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Bybelteks, uit Bybel.co.za:
Waarom weeg julle geld af vir wat geen brood is nie, en julle arbeid vir wat
nie kan versadig nie? Luister aandagtig na My en eet die goeie, en laat julle
siel hom in vettigheid verlustig. - Joh. 6:27.
-----------------------------
*** Ons blad op Facebook is verander van 'n blad na 'n groep. Jy word
genooi om by die groep aan te sluit. Gaan kyk gerus op Facebook by
skoongrappies dot com.
*** Ek soek nog grappies vir die Julie-uitgawes. Stuur jou bydrae vir die
grapkas aan: griesel (by) regtewoord.co.za
*** Jy is welkom om gratis van die grappies gebruik te maak in jou
radioprogram, nuusbrief of koerant. Gee net asb. 'n verwysing na
http://skoongrappies.com ;
*** Het jy vriende wat ook van grappies hou? Ons soek nuwe lede. Laat hom
of haar gerus weet om in te teken op http://skoongrappies.com ;
*** Vir skoon humor in Afrikaans en Nederlands, teken in op Griesel se
Graplys. Gaan na http://skoongrappies.com. Jy kan op dieselfde plek jou ;
voorkeure verander (bv. afskakel vir die vakansie) en na vorige uitgawes van
die grapkas kyk.