[blindza] Fw: Blind paintball day

  • From: "Jacob Kruger" <jacobk@xxxxxxxxxxxxxx>
  • To: "BlindZA" <blindza@xxxxxxxxxxxxx>
  • Date: Mon, 20 Feb 2012 08:37:32 +0200

Afrikaans content below, but anyway.

Stay well

Jacob Kruger
Blind Biker
Skype: BlindZA
'...fate had broken his body, but not his spirit...'

----- Original Message ----- 

>>> <
events@xxxxxxxxxxx
> 2012/02/17 10:27 AM >>>
Goeie dag

Ons wil graag 'n paintball dag vir blindes hou, mar wil eers  weet wie 
lamal belangstel.

Sodra ons 'n lys het van mense wat belang stel, sal ons kostes en 
datums bekend maak.

Reels en reelings vir die dag.

1.  Elke speeler moet 'n siende persoon/gids he vir 2 van die 3 games 
wat gespeel gaan word.
     Die gelde sal nie vantoepassing wees op die siende persoon/gids 
nie.
2.  Gesigs maskers is verpligtend vir almal wat op die baan gaan
3.  Beskermings klerasie, soos, boddy vests, nekskerems en gesigs 
maskers sal by die baan voorsien word.
4.  Bring jou eie vleis en drankies saam vir die dag se saam kuier.
5.  Speelers wat 'n bietjie kan sien of selfs siende mense wat wil 
deelneem as 'n aktiewe speeler sal geblindoek word.

Games wat gespeel gaan word.

1.  Marco Polo
2.  Paintball rally
3.  Combat camp

1. Marko Polo
Slegs die blindes of geblindoekte mense is op die baan.

2.  Paintball rally
Blinde of geblindoekte speelers op die baan met sieende gidse se hulp 
en aanwysings van die kantlyn af.

3.  Combat camp
Siende gidse saam met blinde/geblindoekte speelers op die baan.
As die gids raak geskiet word is die speeler nie uit nie.

Kom geniet die dag dit gaan groot pret wees.

Reply na die adres indien eenige verdere vrae en belangstelling.

Other related posts:

  • » [blindza] Fw: Blind paintball day - Jacob Kruger